François Steyng kd
| |||||
| Volle naam | François Philippus Lodewyk Steyn | ||||
|---|---|---|---|---|---|
| Bynaam | Frans | ||||
| Geboortedatum | 14 Mei 1987 | ||||
| Geboorteplek | Aliwal-Noord, Suid-Afrika | ||||
| Lengte | 1,91 m | ||||
| Gewig | 114 kg | ||||
| Skool | Grey-kollege | ||||
| Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
| Rugbyloopbaan | |||||
| Loopbaan as speler | |||||
| Posisie(s) | Vleuel, heelagter, senter | ||||
| Springbokno. | 783 | ||||
| Professionele / senior klubs | |||||
| Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
| 2009–2012 2014–2016 2016- |
Racing Metro Toshiba Brave Lupus Montpellier |
57 21 92 |
(151) (112) (219) | ||
| korrek soos op 31 Julie 2019. | |||||
| Provinsiale- / Staatspanne | |||||
| Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
| 2006–2009, 2013–2014 | Natalse Haaie | 20 | (65) | ||
| korrek soos op 31 Julie 2019. | |||||
| Superrugby | |||||
| Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
| 2007–2009 2012–2015 |
Sharks Sharks |
38 37 |
(78) (209) | ||
| korrek soos op 31 Julie 2019. | |||||
| Nasionale span(ne) | |||||
| Jare | Land | Weds | (pte) | ||
| 2006-2014, 2017- | 58 | (132) | |||
| korrek soos op 31 Julie 2019. | |||||
François Steyn (gebore 14 Mei 1987, Aliwal-Noord) is 'n rugbyspeler wat internasionaal vir Montpellier op heelagter en binnesenter vir die Springbokke speel. Hy het voorheen (tot 2015) vir die Sharks in die Superrugbykompetisie gespeel.
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
- Francois Steyn by SARugby.co.za
- François Steyn by www.genslin.us/bokke