Jamie JohnstonOg
| Jamie Johnston | |
| Geboortenaam | James Michael Johnston |
|---|---|
| Geboorte | 7 Julie 1989 |
| Nasionaliteit | Kanadees |
| Beroep(e) | Akteur |
| Aktiewe jare | 1999–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Jamie Johnston (gebore 7 Julie 1989) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jesus Henry Christ (2011) en Love Me (2013), en in die televisiereekse Degrassi: The Next Generation (2001) en Wild Card (2003).
Inhoud
- 1 Filmografie
- 1.1 Rolprente
- 1.2 Televisiereekse
- 1.3 Televisierolprente
- 2 Eksterne skakels
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
- 2011: Jesus Henry Christ
- 2013: Love Me
- 2016: Total Frat Movie
Televisiereekse[wysig | wysig bron]
- 2001: Degrassi: The Next Generation
- 2003: Wild Card
- 2004: Zixx Level One
Televisierolprente[wysig | wysig bron]
- 2008: The Tenth Circle
- 2008: Degrassi Spring Break Movie
- 2008: Degrassi in Ecuador
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
- Jamie Johnston in die Internet-rolprentdatabasis